Hallo Baasbul. Die Suid Afrika booklub is gestig. Johannesburg is dit. Kontak Jarrod Viljoen. millsviljoen@gmail.com
Hier is n video wat ek van hom gemaak het.
Ons doen bietjie werk ou maat. Die Pietersburg klub is maar net n middelpunt vir VNT manne om in kontak te kom met my. Baie manne lurk.